- tourismcaledon
GMC Live! Dis nou Goeiemore Caledon Live - 10 Feb 2021
Goeiemore Caledon! Hier is nog n Live episode (pre-recorded tot internet ons toelaat om waarlik live te wees) en ons praat oor skool, Valentines Day, Mars, katte, brood en nog meer.
Korreksie: Mnr Christopher Delport is Swartberg Primêr se nuwe skoolhoof nie Swartberg Sekondêr nie.
Caledon Staan Saam Overstrand (oor honde op Strande) Caledon Dieresorg Caledon Museum Swartberg Primary The Vintage Crane Guesthouse Room 4 Caledon Grace Bougainvillea Caledon Caledon Tourism Die Caledonner Design Studio Lizel Kimber Charl Folscher