- tourismcaledon
Geseënde Kersseisoen van Caledon Toerisme!
Ons wil aan almal wat ons deur die jaar geondersteun het baie dankie sê. Vir diegene op die Covid-19 vegveld ons dra julle op in ons gebede elke dag. Julle is die waare helde van 2020. Bly veilig gedurende hierdie Kersseisoen.